Baby Tjoklits

0
So lank gaan jy lees: 3 minute

deur Whale

Die hoendervleis wat teen haar dye opkruip voel skurf teen my warm gesig.  Die muskus van haar seks-sap slaan skerp, warm en aangenaam in my neus op.  Uit die posisie waarin ek gekniel voor haar staan kan ek die deining van haar bors net-net uitmaak as ek my oë tot bo in hulle kaste draai.  Haar geskeerde beenhare krap my gesig as ek afbuk tussen haar bene, haar skoongeskeerde, geswelde nat poes reg voor my.  Sy kreun skerp en dierlik as ek die Lunch Bar nog ‘n entjie dieper in haar hol druk. Haar poesie pols ritmies voor my oë … dan sak ek af en omsluit haar volle poes met my mond.  My growwe skoolvriend se geliefde “n mond vol kont” sê-ding druis deur my ore – hy was lief daarvoor om pouses vir ons die fotos van hulle nagtelike eskapades te wys, sy meisie (nou sy eks-vrou) was nie skaam nie, het hom selfs aangemoedig om ons te wys – sy het ook eenkeer vir voorstelle gevra en die een wie se voorstel haar die vinnigste laat kom het het ‘n blowjob gekry. Ek het nooit daai voorreg gehad nie.

Die kreun hier iewers bo my, die geweldadige ruk en opwaartse beur van die dye tref my saam met die sout van die warm sous wat sy in my mond in pols. Dit wil my oorweldig, maar dan is ek oor die ergste en byt haar klit met my lippe vas. Met die tweede skoot pluk ek die Lunch Bar met ‘n klapgeluid uit haar hol uit en sy gil … haar kringspier blom en dan poep sy hard in my gesig en die reuk van gesmelte chocolate walm by my neus in.  Ek druk die gesmelte deel van die Lunch Bar in my mond, skuif op en soos in die goeie ou laerskool-dae gee ek dit uit my mond na haar mond aan (ons het dit daardie jare baie met die Cream Soda gedoen). Sy kou dit gulsig, kyk my half verdwaas in die oë, die storm van haar orgasme in rooi vlekke in haar hals en op haar wange.  Sy kyk nuuskierig na die plastiek-sak waarmee ek vroeër hier aangekom het. Ek verstaan. Ek haal die Bar One uit, extra large.  Haar bene gaan vanself oop toe ek die impossante stuk sjokolade uit sy papier het.  Ek druk dit sonder omhaal en in een beweging in haar poes in; haar oë wat gulsig toeskreef moedig my aan en ek begin haar hard met die chocolate naai.  Sy vind vinnig die ritme en die bed kreun dit uit terwyl sy haar aan die genot van die gode oorgee.  Weer ‘n sametrekking van haar poesie, weer ‘n oplig van die heupe en weer ‘n warm straal kom wat oor die bed spuit.  Die blos in haar nek en op haar wange is selfs nog rooier en sweet pêrel op haar voorkop; tong wat gulsig oor haar lippe lek.  Ek byt die Bar One middeldeur en gee vir haar die helfte wat ek sopas uit haar gehaal het. Sy eet dit stadig en smaakvol, ek die ander helfte.  Teen hierdie tyd klop my eie lus pynlik seer en ek oorweeg vir ‘n oomblik om myself te help.  Maar daar is nog ‘n Crunchie en Kit Kat in die sak, sy weet dit.

Sy staan so skielik op dat ek skrik. Sy giggel en beveel my met ‘n kopbeweging om te lê. My rug is skaars op die nat duvet waar sy sopas opgestaan het of sy druk my bene so ver oop as wat hulle kan gaan.  Haar fyn mond sluit dadelik om die kool tussen my bene waar my lus behoorlik brand.  Ek kan voel sy het dit al baie vantevore gedoen, met die tweede draai van haar tong voel ek die afgrond naderkom.  Ek hoor myself kreun, weet nie hoe dit gebeur nie. Dan vind ek haar ritme en asof in die derde persoon voel ek myself my heupe lig vir nog.  Ek het nie eens agtergekom sy het die Crunchie uit die sak gehaal nie – sien dit eers toe die goue papier in die dowwe lig van die bedlamp glim.  Haar mond sluit eers oor myne, die sout van my eie nat op haar lippe. Met haar hand tussen my bene maak sy seker ek verloor nie die ritme terwyl haar tong my mond bekoor nie.

“Ek hoop jy hou van jou eerste keer,” fluister sy grof voor sy die Crunchie heeltemal in my poesie in druk en ek rukkend oor die afgrond stort.

 

0

5 Comments

  1. Ek dink ek sal nogal nie omgee om die ontvanger van ‘n tjoklit te wees nie – ek kan my net verbeel hoe dit in my sal voel en die mond en tong wat dit weer uitwerk … My enigste voorwaarde is dat die persoon wat dit wil eet dit moet insit – ek skep nie vir ‘n man op nie :p 😉

Leave a Reply