Veranderinge aan Kombiekiehier Vreesloos

So lank gaan jy lees: 2 minute

Liewe Kombiekiehierleser en Kombiekiehier Vreesloosleser,

Op hierdie koue middag in Junie wil ek jou net gou van veranderinge by Kombiekiehier Vreesloos vertel. Jy is wel dalk nie ‘n Kombiekiehier Vreesloos lid nie, maar miskien sal jy een wil word na dese. Of moontlik juis nooit nie! 🙂

Jy sal dalk verlede jaar se groot behoeftebepalingsvraelys onthou. Die uitslae was baie interessant. Dis verstommend wat jy sal erken as niemand weet wie jy is nie. 😉 En dis wonderlik vir my, want daar is min dinge so opwindend soos iemand wat oor die hoë mure wat hy/sy om hulle fantasieë gebou het loer en vir my vertel wat hy/sy nog aan sal wil proe as die muur net nie so hoog en vreesaanjaend was nie.

So, om in jou behoeftes te voorsien het ek Kombiekiehier Vreesloos so ‘n bietjie aangepas.

Eerstens moes ek regsadvies kry om seker te maak dat ek van die tema’s kan publiseer waaroor jy meer wil lees. Gelukkig is enigiets wat enige kinderkarakters in het al van die heel begin af totaal verbied op Kombiekiehier. Jy sal nooit so iets hier kry nie en moet dit asseblief nie eens probeer vra nie. (En dis nie net oor dit onwettig is nie, maar oor ek dit ook nie hier wil hê nie)

Die res is nie ‘n probleem nie 🙂  (ek sal natuurlik steeds die stories keur).

Alles is natuurlik fantasie – selfs die fotos wat ek plaas.

Die onderwerpe waaroor jy op Kombiekiehier Vreeslos wou lees was van GROOT ASSEBLIEF na ASSEBLIEF die volgende (in volgorde van groot na kleiner behoefte):

Dominasie en onderwerping

Onwillig/dwang

Bestialiteit

Ontlasting

Vernedering

Pyn

Gruwel

Daar het sover oor sommige van hierdie onderwerpe nog nie iets verskyn nie, maar die kategorieë sal nou gevul word met stories en beelde. Die hardehout 😉 weergawes van hierdie kategorieë sal onder ‘n aparte deel van die menu verskyn en vir sommige daarvan sal jy ‘n password nodig hê om dit te lees. Op die manier kies jy drie keer voor jy by die spesifieke inhoud uitkom en kan jy nie later sê jy wou dit nie sien nie. 🙂

Kyk vir die “link” na die wagwoorde aan die regterkant van elke bladsy op die webwerf. Of kontak my by kombiekiehier@gmail.com daarvoor as jy ‘n ingeskrewe lid van Kombiekiehier Vreesloos is en daardie spesifieke inhoud wil sien.

Baie dankie vir almal se volgehoue ondersteuning.

Met lus en liefde

Annelise

 

 

 

 

 

 

1+

1 Comment

  1. Ek sien baie uit na hierdie nuwe toevoeging. Dit klink baie uniek en interessant, en gaan verseker paar mense se diepste en donkerste fantasies losmaak

    0

Leave a Reply