Aartjie na sy vaartjie

Jacob Jordaens: Kung Kandaulesav Lydien visar sin gemål för Gyges. NM 1159
8+
So lank gaan jy lees: 18 minute

deur Uther Pendragon

Eendag lank, lank gelede toe die mense so bronstig was dat ‘n tydperk na hulle vernoem is, was daar ‘n kêrel met die naam Braam.  Braam het ‘n vrou gehad – haar naam was Sarie.  Ten minstens dit is wat hulle mekaar genoem het – Braam en Sarie, en Liefie en Skattie, en Pienkie en Ponkie, en so aan.  Nou kan ek nie vir jou sê wat hulle verkeerd gedoen het nie, of nie kon doen nie, of nie wou doen nie, of nie veronderstel was om te doen of nie – maar hulle was baie lank saam – net die twee van hulle.  Hulle was seker gelukkig, want niemand het baklei of geskei nie al was daar stories oor ‘n bediende wat die rondtes gedoen het.  In ieder geval – dit was net hulle tweetjies – vir lank – baie, baie lank.

Braam was nie ‘n hierjy nie – nee, hy was ‘n belangrike man op sy dag en hy was baie ryk.  Terwyl ander mense in stede gebly het, het hy oor sy wye stuk woesterny vanuit sy tent geheers.  Terwyl ander mense beeste gehad het, het hy ontelbare skape en bokke gehad.  Terwyl ander in perdewaens gery het, het hy sommer met die voet van plek na plek gestap.  Terwyl ander geskryf het, het hy sommer stories vertel.  Terwyl ander voorhuide had het hy die woestynsand en growwe linne sommer so bloots aangepak.  So ‘n op-die-grond man, gewoon, ryk, gelukkig en kinkelrig.

Hy was oral in die distrik bekend en omdat hy so ‘n goeie storieverteller was, was hy oral gul deur mense ontvang, alhoewel daar stories die rondte gedoen het dat die mense maar agter Sarie aan was.  So het Braam en Sarie uiteindelik hulself in die buiteland bevind waar hulle die gaste van die koning was.  Hulle het die koning by ‘n feesgeleentheid ontmoet, waar dié amper nie sy oë van Sarie kon afhou nie.  Braam het vinnig genoeg besef wat aangaan, en was dit amper te wagte toe die koning se boodskapper daar opdaag met die opdrag dat die koning Braam ontbied en dat hy hom na die paleis van die koning moet vergesel.

Die koning was gul met sy komplimente en baie gasvry.  Hy het Braam by sy voete by sy troon laat sit en hom sommer dadelik laat tuisvoel.  En toe so tussen die wyn en dadels deur, sonder om doekies om te draai, begin die koning hom oor Sarie uitvra.  Die land was bekend vir sy wette en Braam het geweet dat selfs die koning homself aan die landswette moes onderwerp.  Een van die wette, soos in die Boek van die Dooies opgeteken en onveranderd deur die eeue vanaf die tyd van Hammurabi, is dat mens nie ‘n ander se vrou mag naai nie – maar dat dit heeltemal wettig was om met ‘n weduwee te trou.  Al kon hy nie lees nie was Braam nie dom nie, en toe die koning hom oor die huwelikstatus van Sarie uitvra, sê Braam ewe vinnig dat Sarie sy suster is.  Die koning en Braam (en waarskynlik Sarie ook) was almal verlig oor die vreedsame en bloedlose oplossing.

Daardie aand kon Braam duidelik Sarie se kreune en steun-geluide deur die oop ruimtes van die paleis hoor weergalm.  Ek weet nie of mens geskok moet wees of nie, maar die ou horingdraer het daar op die rand van sy bed gesit terwyl hy na sy vrou se ekstase geluister het.  Kort daarna het hy sy jurk opgetrek, agteroor gelê en vir ‘n vale begin draadtrek.  Toe haar steune in lae kreun-geluide oorskakel en hy die koning sy orgasme hoor uitskree skiet Braam sy saad in warm drelle oor sy maag.

Braam het die volgende oggend tussen die koning se hofamptenare vir ontbyt aangesit.  Sarie het oorkant die tafel langs die koning gesit – haar wange was blosend en sy het ‘n nuwe tabbert aangehad.  Mens kon haar donker tepels deur die dungeweefde linne sien.  Sy het kort-kort glimlaggend na die koning gekyk elke keer as dié ‘n opmerking gemaak het, maar sy het nou en dan onderlangs na Braam oor die tafel geloer.  Braam was vreemd trots op Sarie – om te dink dat sy vrou deur die magtige Seun van die Son genaai is!  Hy besef dit is hoe hy voel wanneer een van sy ooie deur ‘n spog-ram gedek word.

So het dinge vir dae aangegaan.  Braam kon met Sarie deur die dag gesels, maar saans, wanneer die koning reg maak om bed toe gaan, het bediendes haar kom haal om haar vir die koning voor te berei.  Aand na aand het Braam op sy bed gelê en na die ekstasie van Sarie en die koning geluister en gemasturbeer.  Een aand kon hy net nie dit langer uithou nie – sy verbeeldingsvlugte was net nie genoeg nie – hy moes dit self sien.

Die klipwande van die wye gange en leefruimtes was net hier en daar deur fakkels verlig.  Geruisloos het Braam op sy kaal voete in die rigting van die koppel-geluide, wat hom soos ‘n mot na ‘n lig aangetrek het, geloop.  Die lig van die slaapkamer het die meubels in die donker woonvertrek langaan met ‘n barnsteen-skynsel laat gloei.  Hy het net betyds die wag langs een van die pilare opgemerk, maar dié se rug was na hom gekeer en het hom nie hoor aankom nie.  Van die beweging van die man se regterarm kon Braam aflei dat die pervert besig was om te masturbeer.  Natuurlik!  Van waar hy gestaan het kon die wag reguit in die koning se slaapkamer sien.

Braam het links om geswenk en skuil-skuil al langs die pilaregang in die rigting van die balkon-area langs die koning se slaapkamer gesluip.  Hy het versigtig sy kop verby die laaste pilaar gesteek en die hele slaapkamer het in sig gekom.  Die twee koppelende lywe op die bed was duidelik sigbaar in die fakkellig.  Sarie het hande-viervoet voor die koning gekniel en Braam kon sien hoe haar tiete heen en weer swaai en skud met elke stamp van die koning se heupe.  Die geluide van wellus het hom oorweldig en instinktief het hy sy druppende piel in sy hand geneem.   Hy kon hoor hoe die koning se heupe ritmies teen Sarie se boude klap en hy het hom verbeel dat hy selfs die slurpgeluide van die koning se pompende piel in haar sopnat poes kon hoor.  Maar bowenal kon hy die steungeluide, wat uit Sarie se slap-oop mond hyg, hoor.  Haar oorgawe het hom maljags gemaak!  Hy het gewens dat hy sy piel in haar oop mond kon druk terwyl die koning haar naai … en toe het sy bene amper onder hom geswik terwyl hy skoot na skoot teen die pilaar spuit.

So het dinge vir nog ‘n week of twee aangegaan totdat die koning dodelik siek geword het.  Sarie het sommer in Braam se kamer kom intrek.  Braam het dadelik met Sarie begin vry die oomblik toe hulle alleen was maar sy was maar stil en afgetrokke en het nie entoesiasties op sy toenaderings gereageer nie – totdat hy haar begin vertel hoe jags hy word terwyl hy eers na hulle geluister het en hoe hy hulle begin dophou het.  Hy het gevoel hoe haar kont kletsnat word en hoe haar slym in haar holnaat begin afloop en ‘n pas onder haar op die laken maak.  Sy het self haar tepels begin trek en draai terwyl hy haar gevinger het.  Sy het skielik gretig omgedraai en vir hom gebuk sodat hy haar van agter kon bestyg soos die koning dit elke aand gedoen het.  Kort voor lank het sy begin steun maar Braam het vinnig sy hand oor haar mond gehou sodat ander nie sou kon agterkom wat hulle besig was om te doen nie.

Hulle het nie geweet of hulle moes bly of weggaan nie tot ‘n slaaf een oggend by hulle kwartiere met ‘n boodskap van die koning dat hy hulle dadelik wou spreek.  Die slaaf het hulle na die koning se slaapkamer vergesel.  Wasbleek en met ringe onder sy oë het die koning met ‘n swak stem gepraat: “Maar Braam, hoekom het jy my nie gesê dat Sarie jou vrou is nie?”

Verboureerd het Braam hom geantwoord: “Maar ek dog u gaan my doodmaak sodat u haar kon vat as u geweet het dat sy my vrou is”.

“Nee” het die koning swak geantwoord, “ek sou nie.”

“Maar hoe het u agtergekom dat sy my vrou is?” het Braam gevra.

Die koning het met ‘n slap hand na die kaalgeskeerde, fronsende ou mans wat langs die bed gestaan het beduie en gesê: “Die waarsêers het my vertel toe my dokters nie kon agterkom wat die oorsaak van my siekte is nie.”

“Ek maak verskoning, o grote koning, ek wou nie u skade aandoen nie” het Braam berouvol geantwoord.

“Ek gaan vir jou kamele, donkies, kleinvee en skatte gee en julle dan hiervandaan wegstuur Braam,” het die koning geantwoord, en sy hand opgehou om Braam se protestasies te stil.

Hulle is toe skatryk daar weg.  Maar in die dae daarna het Braam en Sarie agtergekom dat seks nie meer so lekker is nie – elke keer het die een of die ander weer begin praat, onthou en fantaseer oor Sarie wat deur ‘n ander man genaai word terwyl Braam toekyk.  Hierdie verterende behoefte het met gelang van tyd al hoe dringender geword, todat hulle dit nie meer kon uitstaan nie.

‘n Paar maande later besluit hulle genoeg is genoeg en hulle het na die koninkryk van Abu Hureirah vertrek.  Daar was ‘n groot banketmaal in die paleis en Braam en Sarie was amptelik daarheen uitgenooi.  Die kronieke vertel nie hoekom die koning ‘n ongeletterde woestyn-nomaad sou uitnooi nie – dit maak eenvoudig nie sin nie, maar as mens in ag neem dat Sarie by hom was, word alles duidelik.  Die koning kon nie sy oë van Sarie afhou nie en kort voor lank begin hy vir Braam uitvra oor haar huwelikstatus.  Sarie het Braam se hand ‘n drukkie gegee toe Braam vir die koning sê: “Dis my suster dié.”

Daardie aand het Braam gewag tot hy Sarie se kreune oor die binneplein hoor opklink en sy kamer verlaat.  Daar was dié keer geen wagte wat hy moes systap nie en hy het ongeskonde die koning se kamer aan die ander kant van die binneplein bereik.  Soos hy nadergekom het kon hy geggilende en fluisterende vrouestemme hoor.  Die reuk wat uit die oop deur gewalm het, het hom eensklaps laat besef – dit is die koning se harem!  Hy het verby die kosyn geloer en voor hom ‘n groot vertrek met ‘n verligte slaap-platform in die middel gesien.  Die twee saamgeklemde figure was duidelik, deur die lanterns wat aan pale op elke hoek van die platform vasgemaak is, verlig.  Die wriemelende wulpse lywe van tientalle vrouens op tapyte en kussings op die vloer het in die fakkellig geglim.   Braam het gestaar na die twee wat nou besig was om mekaar se geslagsdele met die mond te verken.  Ten spyte van sy obsessie met die twee was sy aandag deur die kreune en steune en suggeluide van die ander vrouens wat hulle ook dopgehou het, afgetrek.  Dit was moeilik om die wriemelende, swetende lywe van die vrouens te ignoreer wat hulself of mekaar gemasturbeer het, mekaar gelek het en met kuns-fallusse gepomp het.  Maar Braam se oë was elke keer weer teruggelok na sy geliefde Sarie wat haar wellus uitgesteun het terwyl sy deur die koning gedek is.

Nie lank daarna kry die koning ‘n nagmerrie waarin hy wysgemaak word dat hy sal doodgaan omdat hy Sarie as vrou gevat het en dat sy eintlik Braam se vrou is.  Hy stuur Braam en Sarie toe weg.  Al drie was harsteer hieroor.

So het Braam en Sarie op ‘n wêreldtoer gegaan en Babilonië, Assirië en Persië besoek.  Elke keer het Braam nog ryker daarvan afgekom en Sarie het geblom.   Jare daarna, na hulle hul weg deur van die grootste ryke tot die laaste kleinste koninkrykie genaai het, het Braam en Sarie se sekslewe begin taan.  Hulle behoefte daaraan om nog ‘n koning deel van hulle sekslewe te maak was al hoe moeiliker om te vervul soos wat hulle ouer geword het en die konings, wat nog nie van hulle streke geweet het nie, minder geword het.

Maar toe een dag kom daar drie vreemdelinge by hulle kamp aan en vra vir slaapplek.  Sarie het die mans bedien daar waar hulle op die mat onder die oop tent gesit het.  Braam het gemerk dat sy spesiaal haar lae-hals rok aangetrek het en nou en dan amper onskuldig, aan die mans se arms of hande raak.  Soos wat sy buk om die bredie in die mans se bakke te skep het sy gesorg dat sy ver vooroor buk en dat haar tiete voor hulle gesigte uitpeul – en toe gebeur dit – met die laaste vooroorbuk het haar groot bruin-betepelde tiete uitgeval.  Die manne het geskok na haar bly staar toe sy regop kom en toe stadig eers die een en toe die ander tiet in haar rok, met ‘n giggel en ‘n  verskoning, terugdruk.

Daardie aand het Braam en Sarie in die bed gelê.  Hulle kon nie slaap nie en was helder wakker.  Na ‘n ruk fluister Sarie: “Is jy reg?”

“Ja,” het Braam dadelik geantwoord.  Hy het presies geweet wat sy bedoel.

Braam het regop gesit, en Sarie het poedelnaak uit die bed opstaan en nakend na die gordyn toe beweeg wat die tent in slaapruimtes verdeel.  Sy het teruggekyk na Braam en met ‘n glimlag op haar gesig gesien hoe sy piel in afwagting verstyf.  Die gaste was nog nie aan die slaap nie en hulle bewegende skadus was sigbaar in die gloed van ‘n olielampie wat die gordyn van agter verlig het.

Braam kon haar silhoeët teen die gordyn sien soos sy by die gaste ingestap het en hy het gehoor toe sy die manne vra of hulle alles het wat hulle nodig het vir die aand.  Braam het die een silhoeët na die ander sien opstaan en rondom haar kom staan.  Die groeiende ereksies van die manne se silhoeëtte was duidelik te sien.

Die gille en kreune van plesier het oor die vlaktes opgeklink soos die manne met Sarie gekoppel het.  Deur die skreef in die gordyn kon hy hulle dophou.  Hy kon sien hoe sy wydsbeen bo-op een, wat op sy rug lê, se piel afsak.  Sy het vaardig haar lang poeslippe oopgetrek en sy dik vleisstaaf sekuur in haar slymtonnel ingedruk en hom doelgerig begin ry.  Die ander twee mans het langs hulle kom staan en draadtrek.  Die een het Sarie aan die hare gegryp en iets gesê wat Braam nie mooi kon hoor bo die steune van die man onder haar nie.  Sy het haar voete na agter gestoot en op haar knieë gaan staan sonder om een keer haar koppeling te verloor.  Toe kom kniel die ander man agter haar en het haar heupe in sy hande vasgegryp.  Sy het vir ‘n ruk stilgehou met haar gat in die lug sodat hy met sy stywe piel haar van agter af kon bykom.  Sy het ‘n lae kreun geuiter toe hy stadig maar ferm sy piel in haar hol indruk.  Sy het stadig op en af beweeg eers toe hy baldiep in haar opgedruk was.  Die drie het binne ‘n kort rukkie hulle ritme gekry en van hul steune kon Braam aflei dat hulle dit baie geniet het.  Sarie se lang slap tiete het oor die onderste man se gesig gesleep wat dit gelek het soos hulle verbykom.  Die derde man het toe voor haar kom kniel met sy piel in die hand.  Hy het gesien hoe Sarie haar mond oopmaak om die dik pielkop in haar mond te neem.

Braam het verwoed gemasturbeer terwyl hy hulle dopgehou het.  Dit het hom veral aangedraai om te sien hoe Sarie dit geniet om al haar gate met pompende pielvleis gevul te kry.  Sy balle het wild geswaai terwyl hy met sy olie-besmeerde hand heen en weer oor sy skag en pielkop gevryf het terwyl hy die spekakel voor hom met groeiende wellus aanskou het.  Die agterste man het eerste gekom – met ‘n brulgeluid het hy sy balle in haar agterent leeggenaak en na ‘n ruk het hy sy besmeerde piel uitgetrek.  Sonder die anker in haar hol wat haar terugrem kon Sarie toe die man onder haar woes ry totdat sy nekare begin swel hy en sy saad snorkend uitspuit het.  Die man voor Sarie het haar kop vasgehou todat sy braakgeluide begin maak het soos sy piel die agterkant van haar keel tref.  Soos sy orgasme genader het, het hy al hoe wilder geraak en sy piel al hoe verder en harder in haar keel afgedruk tot sy oor sy piel en balle begin kots het.  Hy het weggetrek en die laaste skoot sperms oor haar gesig geskiet.

Toe Sarie agteroor op die kussings val, besmeer met sweet, slym, sperms, kots en drek kon Braam dit nie langer uithou nie en uit sy afloerplek gekom.  Wit spermdrelle het uit elkeen van haar openinge geborrel maar sy was nog maljags van wellus en het daar met haar dik dye wyd oopgelê terwyl sy haar dikgeswolle klit hard met haar hele hand woes gevryf en gekryp het.  Braam kon sy oë nie van haar gapende spermdrellende kont en hol afhou nie en toe haar kenmerkende kreungeluid bo die nat klotsgeluide opstyg, het hy vorentoe gestorm en sy piel in haar persrooi oopgefokte slymmoeras ingestamp.  Hy het net ‘n paar smerige stote in haar spermgevulde kont gegee voor hy self diep binne haar afgekom het.

* * *

Na die besoek van die drie mans het Sarie ‘n kind gebaar.  Niemand het geweet wie nou eintlik die pa van die kind was nie maar hulle het vermoed dit was die onderste gas want hulle het altyd nog geweet dat Braam windeiers had.  Braam het hom Sakkie genoem.  Sakkie was ‘n vermoënde jong knaap en het allerande goeie kenmerke gehad, en een swak punt – miskien nie geneties nie, maar wel weens sy opvoeding – hy het dieselfde voorliefde vir mooi ontugtige vrouens soos sy pa gehad.  Hy het die harte van baie jong vrouens gesteel, maar die een wat hy die meeste van gehou het was Fati.  Hulle was baie lief vir mekaar en het altyd saam deur die wêreld gereis.  So kom hulle toe een dag in Abu Hureirah aan.  Daar was toe ‘n reuse fees aan die gang en hulle kry toe ‘n amptelike uitnodiging om na die paleis toe te kom.  Daar het hulle die koning ontmoet.  Hulle het oorkant die koning by die feestafel gesit.  Fati se hand het in Sakkie se skoot gerus.  Die ewige bronstige koning kon nie sy oë van Fati afhou nie en het toe vir Sakkie begin uitvra oor haar huwelikstatus.  Sakkie het net vir ‘n sekonde geweifel voor hy sê: “Fati is my sussie”.  Fati het diep gebloos toe sy voel hoe sy nat word en sy terselfdertyd Sakkie se ereksie teen haar hand voel opbeur.

Die koning kon sy geluk nie glo nie – so ‘n mooi soepel meisie met melkwit vel, raafswart hare en groot diepbruin oë – en sy was ongetroud!  Hy het besluit om vir Fati deur haar broer te koop.  Hy het hulle as sy eregaste in sy paleis laat oorbly.  Die middag het hy ‘n slaaf gestuur om Sakkie en Fati na sy troonkamer te roep.  Na ‘n ruk het die slaaf sleepvoetend teruggekom.  Die koning wou weet wat fout is, toe sê die slaaf dat die koning maar self moet kom sien.  Geïrriteerd het die koning die slaaf gevolg en nog voor hy by die gastekwartiere instap het, het die koning reeds geweet wat aangaan.  Hy het die gastekwartier se gordyn vinnig oopgeruk en die kaal Fati op haar knieë voor die ewe naakte, kreunende Sakkie gesien kniel.  Sakkie was so ver heen dat sy hele liggaam al begin styftrek het.  Sy oë was toe en die sweet het langs sy slape van sy rooi gesig afgetap.  Die geluide agter haar het Fati egter haar wiegende kopbewegings laat staak.  Sakkie se spoeg-nat piel het met ‘n plopgeluid uit haar nat mond gespring toe sy haar kop omgeswaai het maar sy het haarself nie daaraan nie gesteur nie en net grootoog na die koning gestaar.

Die koning stuur die slaaf toe weg en het die gordyn agter hom toegemaak.  “Van wanneer af suig ‘n suster haar broer se piel?  Dis mos ongehoord!  Is sy jou suster of jou vrou, jong man?” het hy kwaai gevra.

Sakkie het verward uit die gloed van sy wellus gekom en begin stamel.  Die koning het hom stilgemaak met: “Jy kan my later vertel – vir nou gaan ek jou eerste storie glo, en dan, oor ‘n uur of so, sal ek na die tweede storie luister.”

Die koning het afgekyk na die bang grootoog Fati en sê: “Jy is ‘n regte slet nie waar nie?  En vir ‘n slet het ek een raad: Buk!”

Fati het vinnig na Sakkie opgekyk maar gesien dat daar nie hulp van sy kant af gaan kom nie.  Gedweë staan sy toe op en buk vooroor die bed, soos die koning haar beveel het, met haar sagte wit boude in die lug.

“Trek jou boude oop,” het die koning haar beveel en gedweë het sy gehoorsaam.

“Wyer!” het hy streng gesê en sy het gehoorsaam en haar boude so ver moontlik uitmekaar getrek het tot haar holnaat ‘n pers streep al die pad ondertoe gemaak het.  Die koning se oë het haar skatte ingedrink – haar pienk-bruin geplooide sterretjie wat al hoe verder verwring word deur die spanning en toe skiet sy blik ondertoe tot by haar donkerpienk spleet wat in haar swart bos al hoe wyer oopgaap.  ‘n Straaltjie slym het daaruit gedrup.

Sy het na haar asem gesnak toe die eerste galmende hou haar boud tref.  Die koning het haar boude om die beurt met sy plat hand geslaan tot beide bloedrooi was.  Die slym het toe al in twee strale teen haar die binnekant van haar dye afgeloop.  Toe hy ophou het sy met tranende oë regop gestaan terwyl haar borskas op en af dein.  Haar pienk tepels het styf op haar bewegende tieties gestaan.

Die koning het met minagting haar toegesnou: “Erken watse groot slet jy is teef!  Om die koning van ‘n land te probeer verlei is ‘n vieslike ding om te doen.  Hoekom sou jy dit wou doen – net om soos …. wag ‘n bietie – is jy dalk familie van daardie aartshoer Sarie?” het hy geskok gevra toe hy hom aan ‘n soortgelyke geval dekades vroeër herinner.  Sy het net met ‘n knik van haar kop geantwoord terwyl die trane oor haar wange gerol het.

“In daardie geval gaan ek uiteindelik my weerwraak kry.  Ek het vir maande en maande na ek Sarie genaai het, met die allerverskriklikste erotiese fantasieë moes worstel nadat ek haar en Braam hier weggejaag het.  Vandag gaan ek haar terugkry deur om jou te naai terwyl jou patetiese horingdraer moet toekyk soos sy pa my dopgehou het toe ek sy vrou naai,” het hy met ‘n wellustige uitdrukking op sy gesig gesmaal.

Die koning het sy jurk oor sy kop getrek en hulle kon sy dikgeswolle peester soos ‘n vieslike druppende bruinpers stomp voor hom sien uitsteek.  Die koning het Fati aan die hare gegryp en haar op die bed neergetrek.  Sy het instinktief haar rooi boude in die lug opgedruk na hom.  Met een stoot het hy haar gepenetreer.  Hy het haar kop aan die hare agteroor geruk en beveel: “Vertel nou jou man hoe lekker dit is om ‘n ander man se piel in jou kont te hê.”

“Dis lekker Sakkie … dis lekker om ‘n ander man se piel in my kont te hê,” het sy gekweel.

Die koning het Fatie hard van agter gepomp en Sakkie se piel het begin roer en sy pielkop het so dik geswel dat dit soos ‘n pers pruim gelyk terwyl hy die petalje voor hom aanskou.

“Vertel Sakkie watter slegte vrou jy eintlik is en dat jy eintlik ‘n straathoer wil word sodat elke man wat verbykom jou vol sperms kan spuit.”

“Sakkie, ek is ‘n regte straathoer …”  Die hou wat haar  teer boude getref het, het haar laat gil van die pyn.

“Nie alles net agter my aansê nie jou hoer! Beken wat in jou sluwe vrot slethart aangaan!” het die koning gebulder en haar verskeie kere hard op haar bloedrooi drillende boude geslaan.

“Ek is ‘n vieslike slet Sakkie, ‘n stink teef wat piele wil suig en volgefok wil word. Elke gat van my smag na dik pielvleis wat my kan ooprek en volspuit!”  Haar stem het histeries al hoe hoër en skriller geraak terwyl die koning haar met die plathand slaan. “Ek wil myself folsuip met sperms wat in my keel afgepomp word.  Ek wil aan die einde van die dag bolle sperms uit my derms uitkak!” het sy hortend uitgeskree terwyl die koning haar ry.  Sakkie moes net sy stokstyf piel gevryf terwyl hy na Fati se skuddende tieties en verwronge traanbesmeerde gesig kyk en na haar vieslike harstog luister.  Haar gesig was bloedrooi en tranerige snot het van haar neusring afgedrup.

“Vertel Sakkie watter pateet hy is en dat hy jou nooit sal kan bevredig nie teef!” het die koning haar beveel en toe sy nie vinnig genoeg na sy sin reageer nie, begin sy klappe weer op haar boude neerreën.

“Sakkie jou piel sal nooit genoeg vir my wees nie – ek soek baie piele!” het sy dit met ‘n skril stem uitgeskree, “Grotes, kleintjies, dikkes, langes, stinkes, perses, spuitendes – ek wil dag en nag volgenaai word want ek is nog so ‘n groot slet as jou ma – ek is ‘n teef.  Ek wil uitgehuur word aan mans totdat elke gat permanent oopgerek is deur honderde piele wat my deur … mpfph …” Haar histeriese tirade was deur die koning se vingers, wat hy nou in haar mondhoeke ingedruk het, gesmoor.

Sakkie het met wellus toegekyk hoe sy geliefde se mond oopgerek word en die kwyl uit haar mond, teen haar ken afloop.  Haar tong het soos ‘n donkerrooi nat seekat-arm sensueel in die lug voor haar rondgetas.  Hy het haar nog nooit so wildjags gesien nie en hy was oorweldig met wellus.  Hy het onmiddelik gehoorsaam toe die koning hom beveel: “Fok nou jou piel in jou teef se bek in jou patetiese stront!”  Sakkie het sy slym-druppende piel in sy vroutjie se verwronge mond ingedruk terwyl die koning dit vir hom oopsper.  Sy het hard aan sy pielkop begin suig soos ‘n dorstige kalf aan ‘n speen.  ‘n Diep kreun is al wat uit haar kon uitkom toe die koning haar vra: “Hoe voel dit om van beide kante oopgefok te word jou hoerteef?” Die spiere het in die koning se voorarms begin bult en hy het met ‘n sis deur sy saamgeklemde tande afgekom.  Sy pompe het rukkerig geword en na ‘n ruk het hy hygende sy nat piel uit haar uitgetrek.

“Maak skoon slet!” het hy haar beveel en haar aan die hare van Sakkie afgeruk.  Sy het gehoorsaam en gedweë op die bed omgedraai en begin om die koning se slymbesmeerde piel skoon te lek.  Haar rooigeslaande boude en nog rooier oop druppende poes was na Sakkie gedraai.  Sakkie het gemasturbeer, desperaat om af te kom, terwyl hy na sy vroutjie se bemorste oop poes staar.  Nog nooit het hy haar so gesien nie – die pienk poeslippies, wat hy tot dusver geken het, het nou in hangende pers-rooi spermbesmeerde vleisflappe verander.  Hy was nog nooit so jags vir haar nie.

Fati het die slym en sperms wellustig van die koning se piel afgelek en die koning het haar sygladde lang hare van haar gesig weggestreel sodat Sakkie haar pienk tong soos ‘n groot donkerpienk slak oor die beaarde skag sien gly en nat om die koning se dik pielkop sien krul.  Sy het die groot behaarde koninklike balle een na die ander in haar mond geneem.  Haar rooi pruilende lippe was met die koning se sperms en haar slym besmeer.

“Naai haar nou jou pateet!” het die koning beveel en Sakkie het dadelik sy piel in haar oopgerekte nat kont ingedruk.  Na net ‘n paar stote het het hy hard begin spuit, maar die koning was nog nie klaar met Fati nie.  “Naai haar nou in haar pienk holletjie pateet!” het die koning beveel terwyl hy sy piel diep in haar se mond gedruk het.  Die koning het oor haar rug gestrek en haar boude in sy groot hande vasgeklem en vanmekaar getrek.  Sakkie kon sien die hoe haar ontblote pienk sterretjie vieslik oopgerek word en die binnekant afwagtend donkerpienk in-en uit pols.  Hy het sy spermbesmeerde pielkop teen haar gapende stontholletjie gedruk maar dié het instinktief toegekryp.  Fati het net gekreun terwyl sy die piel in haar mond met smakgeluide suig.

Sakkie het harder gedruk totdat die kringspier eensklaps meegee en hy diep in haar warm binneste ingly.  Fati het net patetiese kermgeluide gemaak sonder om op te hou om met oorgawe te suig.  ‘n Rilling het deur haar se lyf gegaan toe die koning sê: “As ons nou afkom meng ons sperms in jou teef se derms!”  Beide het haar met hernude wellus vasgegryp – Sakkie haar heupe en die koning haar kop en hoe harder hulle haar ry, hoe harder het sy gekerm.  Die swetende, worstelende groepie het een geword – gebind deur hulle wellustige drif – die mans het pompende die kermende, suigende, rekkende, gretige, spermgulsige, besmeerde jong vrou tussen hulle so hard en diep as wat hulle kon vir hul plesier gebruik.

* * *

Kort daarna het Fati geboorte aan twee seuns gegee.  Die een het soos die koning rooi hare gehad  en die ander swart soos Sakkie s’n.

 

NS: Horingdraer is die Afrikaans / Nederlandse woord vir cuckhold.  Ek weet nie hoekom dit in Afrikaans in onbruik geval het nie – miskien omdat die preutse Afrikaanse vrou nooit haar man sal verneuk nie – en veral nie met sy wete seks met ander mans sal hê nie – en veral, veral nooit seks voor hom met ‘n ander man sal hê nie – en veral, veral, nooit, ooit met meer as een man terselfdertyd seks sal hê nie.

Of miskien is dit omdat ons so taalpreuts is dat ons in Engels naai en nie eens kan waag om gewone woorde soos poes, piel, hol, naai oor ons lippe kan laat kom nie (sien wat het ek daar gedoen J), terwyl ons Engelse flieks en literatuur opslurp waar presies dieselfde woorde soos cock, cunt, asshole, fuck ens. gebruik word sonder om een oomblik op te hou masturbeer terwyl ons dit hoor of lees.  Die ergste is as jy genoop voel om Engelse woorde te moet gebruik wanneer jy vry of naai.  Klim uit die taalkas liewe vriende en laat die taal vloei waar hy wil en moet.  Kom ons naai trots in Afrikaans.

 

** Koning Kandaules wys sy vrou Lydia aan sy vriend deur Jacob Jordaens (1646)

8+

2 Comments

Leave a Reply